Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 15:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het iets gesien wat lyk soos ’n see vol glas en vuur. By die see het mense gestaan. Dit is die mense wat die dier en sy beeld en die nommer van sy naam oorwin het. Die mense het harpe gehad wat God vir hulle gegee het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 15

Kyk Openbaring 15:2 in konteks