Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 15:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het toe ’n ander groot en wonderlike teken in die lug gesien: Daar was sewe engele wat God se straf gebring het, sewe strawwe. Dit is die sewe laaste strawwe. Wanneer die sewe strawwe klaar is, dan sal God nie weer die mense straf nie, Hy het hulle dan genoeg gestraf.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 15

Kyk Openbaring 15:1 in konteks