Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

In hierdie boek is die dinge geskryf wat later sal gebeur. Elkeen wat hierdie boek lees, is ’n gelukkige mens! En almal wat die dinge hoor en wat doen wat in hierdie boek geskryf is, is gelukkige mense! Want die tyd wanneer Christus weer kom, is naby!

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:3 in konteks