Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:17 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand gooi nuwe wyn in ou velsakke nie, want dan sal die wyn die sakke laat oopbars. Dan verloor hy die wyn én die velsakke. Nee, ’n mens moet nuwe wyn in nuwe sakke gooi, dan sal hy nie die sakke of die wyn verloor nie.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:17 in konteks