Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:18 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus was besig om met hulle te praat, toe kom daar een van die leiers van daardie stad na Hom toe. Hy het voor Jesus gekniel en vir Hom gesê: “My dogter het nou gesterf. Maar as U kom en u hand op haar sit, dan sal sy weer lewe.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:18 in konteks