Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:16 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand maak ou klere reg met ’n stuk lap wat nog nie gekrimp het nie. Wanneer iemand dit doen, dan sal die nuwe lap krimp en die ou materiaal sal ook skeur, en dan sal die skeur groter word.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:16 in konteks