Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:19 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand dink miskien dit is nie nodig om gehoorsaam te wees aan een van die onbelangrikste van hierdie wette nie, en hy leer vir ander mense ook so. Dan sal hy niks beteken nie by God, die Koning wat in die hemel is. Maar iemand wat gehoorsaam is aan die wette van God en wat vir ander mense ook so leer, sal belangrik wees by God, die Koning wat in die hemel is.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:19 in konteks