Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, en dit is seker: Julle moet gehoorsaam wees en doen wat God wil hê, meer gehoorsaam as die skrifgeleerdes en die Fariseërs. As julle dit nie doen nie, dan sal julle nie by God kan kom nie, by God, die Koning wat in die hemel is.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:20 in konteks