Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, en dit is seker: Die hemel en die aarde sal verdwyn, maar niks in die Wette van Moses sal verdwyn nie, nie die kleinste letter of letter-strepie nie. Alles wat daar geskryf is, moet eers gebeur.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:18 in konteks