Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:17 Bybel vir Almal (ABA)

“Moenie dink Ek het gekom om te sê die Wette van Moses en die boeke van die profete is nie meer belangrik nie. Ek het nie gekom om te sê dit is nie belangrik nie, Ek het gekom om te wys wat Moses en die profete bedoel het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:17 in konteks