Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:18 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het langs die See van Galilea geloop. Hy sien toe twee broers, Simon en Andreas. Simon se ander naam was Petrus. Hulle was vissermanne en hulle het hulle visnet in die see gegooi.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:18 in konteks