Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:15 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit sal sleg gaan met julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, julle is skynheilige mense. Julle gaan oral oor die see en in al die lande om een mens te leer om God te aanbid soos julle dit doen. En wanneer iemand soos julle geword het, dan maak julle hom twee maal slegter as julleself en dan gaan hy hel toe.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:15 in konteks