Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:16 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit sal sleg gaan met julle, julle is soos blinde mense wat vir ander blindes wil wys waar hulle moet loop. Julle sê: ‘As iemand iets belowe en hy sê die tempel is die getuie, dan maak dit nie saak as hy nie doen wat hy belowe het nie. Maar as iemand iets belowe en hy sê die goud van die tempel is die getuie, dan moet hy doen wat hy belowe het.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:16 in konteks