Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:13 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit sal sleg gaan met julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, julle wat skynheilige mense is. Dit sal sleg gaan met julle, want julle keer mense sodat hulle nie kan ingaan na God nie, God die Koning wat in die hemel is. Julle gaan self nie in nie en julle laat nie die mense ingaan wat wil ingaan nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:13 in konteks