Hulle het toe probeer om Jesus te laat vang en toe te sluit. Maar hulle was bang vir die mense, want die mense het gedink Jesus is ’n profeet.