Toe die priesterleiers en die Fariseërs Jesus se gelykenisse hoor, het hulle geweet Hy vertel dit om te wys hulle is soos daardie slegte mense.