en hulle het vir Jesus gesê: “Hoor jy wat die kinders sê?”Jesus sê toe vir hulle: “Ja. Julle kan dit lees: ‘U laat klein kindertjies oor u krag sing.’ ”