Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesterleiers en die skrifgeleerdes het die wonderlike dinge gesien wat Jesus gedoen het en hulle het gehoor hoe die kinders op die tempel-gronde hard skree en sê: “Prys die Seun van Dawid!”Toe het die priesterleiers en skrifgeleerdes kwaad geword

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:15 in konteks