Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:8 Bybel vir Almal (ABA)

Herodes het die sterrekykers na Betlehem gestuur en gesê: “Gaan vind alles uit oor hierdie Kindjie en soek Hom. As julle Hom kry, dan moet julle vir my kom sê. Ek wil ook gaan en voor Hom kniel en Hom aanbid.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:8 in konteks