Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die sterrekykers gehoor het wat die koning gesê het, het hulle weggegaan. Die ster wat hulle in die ooste gesien het, het hulle gelei tot by die plek waar die Kindjie was. Toe het die ster gestop.

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:9 in konteks