Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 15:23 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jesus het nie die vrou geantwoord nie. Sy dissipels kom toe na Hom toe en hulle het aangehou om vir Hom te vra: “Sê vir die vrou sy moet weggaan, want sy loop saam met ons en sy hou aan skree.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 15

Kyk Matteus 15:23 in konteks