Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 15:22 Bybel vir Almal (ABA)

’n Kanaänitiese vrou van daardie stede het gekom en sy het aangehou skree. Sy het gesê: “Here, Seun van Dawid, U moet asseblief jammer wees vir my en U moet my help! Daar is ’n duiwel in my dogter en dit gaan baie sleg met haar.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 15

Kyk Matteus 15:22 in konteks