Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:34 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het uit die boot geklim, en Hy het die klomp mense gesien. Hy was baie jammer vir hulle en Hy was bekommerd oor hulle, want hulle was soos skape wat nie ’n skaapwagter het nie. Jesus het begin om vir die mense baie dinge te leer.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:34 in konteks