Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:33 Bybel vir Almal (ABA)

Baie mense het gesien Jesus en sy dissipels gaan weg en hulle het geweet waarnatoe hulle gaan. Die mense het van verskillende stede vinnig na die plek gehardloop. Hulle het voor Jesus en sy dissipels daar aangekom.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:33 in konteks