Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:45 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die man het gegaan en hy het oral vir al die mense vertel dat Jesus hom gesond gemaak het. Daarom kon Jesus nie meer in ’n stad inkom waar almal Hom kon sien nie. Hy het buite in die veld gebly, maar die mense het nog van oral na Hom toe gekom.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:45 in konteks