Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:43-44 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ernstig met die man gepraat en vir hom gesê: “Jy mag vir niemand hiervan vertel nie. Gaan wys vir die priester jy is gesond, en doen dan wat Moses in die wette geskryf het. Bring die offers omdat jy rein geword het. Dan sal die priesters weet jy is rein.”Daarna het Jesus die man weggestuur.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:43-44 in konteks