Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense was baie verbaas oor hoe Jesus vir hulle geleer het, want hulle het besef dat dit van God kom. Jesus het vir hulle nie geleer soos hulle skrifgeleerdes dit gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:22 in konteks