Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus en sy dissipels het in die stad Kapernaum gekom. Op die Sabbatdag daarna het Jesus reguit na die sinagoge gegaan en Hy het daar begin om vir die mense te leer.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:21 in konteks