Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:19 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus ’n bietjie verder geloop het, sien Hy vir Jakobus en sy broer Johannes. Hulle was die seuns van Sebedeus. Hulle was in hulle boot besig om die visnette reg te maak.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:19 in konteks