Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gesê: “God het besluit dit is nou die regte tyd. God wat in die hemel is, is Koning oor almal, en van nou af sal almal dit weet. Julle moet begin lewe soos God wil hê en julle moet die goeie boodskap glo.”

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:15 in konteks