Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:14 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Herodes het vir Johannes laat vang en hy het Johannes in die tronk toegesluit. Daarna het Jesus na Galilea gekom en Hy het vir die mense God se goeie boodskap gebring.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:14 in konteks