Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:43-44 Bybel vir Almal (ABA)

43. Maar Jesus het vir hulle gesê: “Ek moet ook vir die mense in ander stede die goeie boodskap bring dat God Koning is. Dit is hoekom God My gestuur het.”

44. Jesus het toe aangehou om in die sinagoges in die Jode se land te preek.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4