Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:42 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende oggend het Jesus na ’n stil plek gegaan om alleen te wees. Baie mense het Hom gesoek. Toe hulle Hom kry, wou hulle nie hê Hy moet weggaan van hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:42 in konteks