Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:23 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jesus het vir hulle gesê: “Moenie te gou bly word oor My nie. Julle sal later vir My wil sê: ‘As jy ’n dokter wil wees, dan moet jy eers jouself gesond maak. Ons het gehoor van al die wonderwerke wat jy in Kapernaum gedoen het. Jy moet dieselfde dinge nou ook hier doen, hier in die stad waar jy grootgeword het.’ ”

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:23 in konteks