Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:22 Bybel vir Almal (ABA)

Almal het goed gepraat oor Jesus. Hulle het gedink die dinge wat Hy sê, is wonderlik. Hulle het vir mekaar gesê: “Hy is Josef se seun, en luister watter wonderlike dinge sê hy!”

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:22 in konteks