Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:22 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het in sy wette geskryf wat ’n vrou moet doen om weer rein te word nadat sy ’n kind gekry het. Maria het dit alles gedoen en daarna het sy en Josef vir Jesus na Jerusalem gebring om Hom aan die Here te wy.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:22 in konteks