Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus ag dae oud was, was dit die tyd om Hom te besny, en toe het hulle Hom Jesus genoem. Dit was die naam wat die engel vir Maria gesê het voordat sy swanger geword het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:21 in konteks