Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:2 Bybel vir Almal (ABA)

Toe roep die ryk man sy bestuurder en hy sê vir hom: ‘Ek hoor slegte stories oor jou. Bring al die boeke vir my sodat ek kan sien wat jy gedoen het. As die stories waar is, dan kan jy nie meer my bestuurder wees nie.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:2 in konteks