Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir die dissipels gesê: “’n Ryk man het ’n bestuurder gehad wat gekyk het dat dit goed gaan met sy geld en sy besigheid. Maar die werkers het vir die ryk man gaan vertel dat die bestuurder die ryk man se geld mors.

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:1 in konteks