Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

God het julle gekies, julle behoort aan Hom en Hy is lief vir julle. Daarom moet julle goeie dinge doen. Julle moet regtig jammer wees vir ander mense en julle moet goed wees vir hulle. Julle moenie hoogmoedig wees nie, julle moet sagte harte hê, julle moenie gou kwaad word nie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:12 in konteks