Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Julle is nie almal dieselfde nie, party van julle is Grieke en party is Jode, party is besny en party is nie besny nie, party is nie Grieke nie, party is mense wat glad nie belangrik is nie, party is slawe en party is nie slawe nie. Maar nou maak dit nie meer saak nie. Christus is die belangrikste en Hy is in julle harte.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:11 in konteks