Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

Christus het gesterf. Julle het saam met Hom gesterf, en toe het julle sondige lewe opgehou. Hoekom doen julle dan nog wat die geeste wil hê, die geeste wat dink dat hulle sterk is en oor die wêreld kan regeer? Die mense van die wêreld moet reëls hê, maar julle het nie daardie reëls nodig nie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:20 in konteks