Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle hou nie vas aan Christus nie. Hy is die Hoof van die kerk, en die kerk is sy liggaam. Hy hou die kerk styf vas, soos die spiere ’n mens se liggaam sterk maak en die dele van die liggaam vasbind aan mekaar. Hy maak die kerk groter en sterker. So laat God die kerk groei.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:19 in konteks