Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:18 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is mense by julle wat sê hulle is nie hoogmoedig nie, maar hulle lieg. Hulle aanbid engele, hulle spog en sê God het vir hulle dinge gewys, maar dit is nie waar nie. Hulle is trots op die slegte dinge wat hulle dink. Julle moenie dink dat hulle beter weet as julle en dat julle verkeerd is nie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:18 in konteks