Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 9:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe vra die Fariseërs weer vir die man wat blind was: “Wat dink jy van die man wat jou laat sien het?”Die man wat blind was, het gesê: “Ek dink hy is ’n profeet.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 9

Kyk Johannes 9:17 in konteks