Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 9:16 Bybel vir Almal (ABA)

Party Fariseërs het gesê: “Die man wat dit gedoen het, kom nie van God nie, want hy werk op die Sabbatdag.”Ander Fariseërs het gesê: “Iemand wat hierdie wondertekens doen, is nie ’n sondaar nie.”Die Fariseërs het baie met mekaar gestry.

Lees volledige hoofstuk Johannes 9

Kyk Johannes 9:16 in konteks