Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:28 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir die mense in die tempel geleer en Hy het hard gesê: “Julle sê julle ken My en julle weet van waar Ek kom. Dit is nie waar nie. Ek het nie self besluit om na die wêreld te kom nie, God het My gestuur. Wat Hy doen, is reg. Maar julle ken Hom nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:28 in konteks