Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:29 Bybel vir Almal (ABA)

Almal wat reg gelewe het, sal uitkom uit hulle grafte. Hulle sal weer begin lewe sodat hulle die ewige lewe kan kry. Almal wat sleg gelewe het, sal weer begin lewe sodat die Seun hulle kan oordeel.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:29 in konteks