Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:30 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, die Seun, mag nie self besluit om iets te doen nie. Ek luister eers wat die Vader vir My sê, dan oordeel Ek. Ja, Ek oordeel regverdig, want dit is nie Ék wat besluit wat Ek moet doen nie. Ek doen net wat die Vader wil hê, Hy wat My na die wêreld gestuur het.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:30 in konteks