Julle moenie verbaas wees hieroor nie. Daar sal ’n tyd kom wanneer almal wat nou klaar dood is en in hulle grafte lê, sal hoor dat die Seun hulle roep.